George Municipality to enforce bylaw relating to roads and street


Guest

/ #19

2015-05-09 06:49

Ons woon al 8 jaar in Mann Straat. Die probleem van mense wat hier rondloop was toe al daar en dit word by die dag erger. Ons het al telke male die munisipaliteit geskakel hieroor. Niks word gedoen nie. Dit is n briljante idee hierdie om n daadwerklike poging aan te wend. Hoe meer mense saamstaan en hierdie petisie onderteken hoe groter die kans om gehoor te word.